The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
25km vanaf Montagu in 'n skilderagtige omgewing, geen deurpad na die plaas. Plaas omring deur berge. Ideaal vir boerdery op klein skaal saam met 'n leefstyl in pragtige omgewing. 18 ha onder besproeiing; 5ha Golden Pride perskes; 2.5ha Appelkose; Nog 10ha bewerkbaar. 21.08 ha water ingelys uit die Kingna besproeiing skema; 1 Boorgat vir huisgebruik; 2 Boorgate met sonpompe. Opgaar sinkdam van 160 000L. 4 Slaapkamer woonhuis 4 Arbeiders huise met elektrisiteit Stoor 15 x 20m Implemente stoor Munisipale krag op plaas.
Purchase Price R 15 000 000
Type of PropertyFarm
Pets AllowedYes
Land Size370 m2
Last Updated24 Nov 2023
Study1
Bedrooms4
Bathrooms1
Lounges1
Dining Room1
Garages2
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Montagu Rural!